Garden HighPro Pumpro - Homegro Depot
People are viewing this right now

Garden HighPro Pumpro

R 160.00
Add to Wishlist
SKU: HIGHPRO-PUMPRO
Description

Die Garden HighPro Pumpro Professionele pompspuit het 'n slanke matswart ontwerp en 'n korrosiewe metaalspuitstuk wat na jou voorkeurhoek kan draai.

Hierdie spuit het 'n gemaklike ergonomiese handvatsel en pomp-drukstelsel wat vir lang aaneenlopende spuithale moontlik maak sodra dit opgepomp is.

'n Kapasiteit van 2lt is geskik vir al jou blaarbespuitings en insek- en swamdoder bespuitings.

Reviews

Customer Reviews

No reviews yet
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)